Sag fluister my hart

Sag fluister my hart – Amelia Strydom

As prinsipale moet Sandri Blanchet haar waardig gedra. Sag fluister cov _finalMaar toe Marko Waalstra beskuldigings rondslinger, vergeet sy van protokol terwyl die vonke spat. Hy is besorg oor sy susterskind wat met Sandri se halfbroer uitgaan en stel voor hulle moet mekaar beter leer ken ter wille van dié tweetjies, maar Sandri skop teë.
Mettertyd sien sy ’n sjarmante sy
van Marko. Maar toe ’n anonieme brief Marko se identiteit in twyfel trek, is Sandri nog meer onseker oor haar gevoelens vir hom . . .

Koop dit nou! Exclusive Books | Takealot | Kobo e-boekLoot | Graffiti |Raru | Amazon Kindle

* Ook beskikbaar by jou naaste boekhandelaar