Hartklop – Omnibus 2

Hartklop – Omnibus 2

In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar AktieweHartklop Omnibus 2 cov_final
Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasselman se lewe omvergegooi toe ’n onbekende meisie wat haar sig én geheue weens ’n ongeluk verloor het in sy kliniek beland.

Koop dit nou! Exclusive Books | Takealot | Kobo e-boekLoot | Graffiti |Raru | Amazon Kindle

* Ook beskikbaar by jou naaste boekhandelaar