Geheime liefde

Geheime liefde – Amelia Strydom

Toe digter AA Sutherland se verlore joernaal ontdek word, Geheime liefde cov _final
kan PhD-student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is na wie hy in sy gedigte verwys. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Dié aantreklike Skot trek Diana soos ’n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die beginsellose Beryl, terwyl Diana se eks haar met ’n seer hart wil terughê . . .

Koop dit nou! Exclusive Books | Takealot | Kobo e-boekLoot | Graffiti |Raru | Amazon Kindle

* Ook beskikbaar by jou naaste boekhandelaar