Annelize Morgan

 

Annelize Morgan Omnibus 6 covANNELIZE MORGAN – Omnibus 6

Skat van Onheil: Franse edelmeisie Veronique se pa en die familie-juwele het spoorloos verdwyn. ‘n Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar in haar soektog.
Goue Horisonne: Gert Bezuidenhout probeer Langlaagte by sy skoonsuster Hendrieka koop. Haar dogter Carolien word erg geraak deur die onenigheid, maar dis ‘n besoek van Christiaan van den Heveer wat Carolien se lewe verander.
Die Einde van die Reenboog: Colette en haar oupa vlug uit Frankryk en kry werk by die Goue Kat in die Kaap. Colette raak verlief op ‘n edelman, maar mors konjak op sy duur klere en word afgedank. Dis egter die begin van ‘n lewe vol avontuur.

Koop dit nou! Exclusive Books | Takealot | Kobo e-boekLoot | Graffiti |Raru | Amazon Kindle

* Ook beskikbaar by jou naaste boekhandelaar