As liefde ontwaak

As liefde ontwaak – Elsa Hamersma

Danielle Krause adverteer haar dienste as “instaanmammie”, met die voorwaarde dat sy in die oggende vry moet wees om aan haar speurroman te werk.As liefde ontwaak_Elsa Hamersma cov
Nooit het sy kon dink dat die ryk wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy sewejarige dogtertjie te help nie. Sal Meyer die dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir ’n nuwe liefde?

Koop dit nou! Exclusive Books | Takealot | Kobo e-boekLoot | Graffiti |Raru | Amazon Kindle

* Ook beskikbaar by jou naaste boekhandelaar