Kompetisie: Liefde deur ’n lens

Liefde_deur_n_lens_Kompetisie_Blog

Vertel vir ons waarvan jy ’n foto sal wil neem om liefde uit te beeld en jy kan ’n getekende kopie van Elsa Winckler se Liefde deur ’n lens wen, asook die ander twee boeke in haar Satyn-trilogie.

7 thoughts on “Kompetisie: Liefde deur ’n lens

  1. Ek sal ‘n foto wil neem van ‘n babahondjie en ‘n baba (van ongeveer 2 jaar) wat met mekaar ‘cuddle’ – suiwer liefde sonder voorgee!

    Like

  2. Ek sal ‘n foto neem van ‘n nuwe mamma met haar pasgebore klein wonderwerkie in haar arms, pas na geboorte. Geen groter en pragtiger liefde as dit nie

    Like

  3. As amateur-fotograaf is ‘n my gunsteling onderwerp om af te neem; my vrou. Ek kan na 24 jaar nog steeds eenvoudig nooit genoeg van haar sien nie. Ons het ‘n liefdes-driehoek: ek, sy en my lens.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s